Begroting 2026: Wat dit vir jou en jou besigheid beteken
Belastingbetalers sal lank-verwagte belastingverligting geniet met baie goeie nuus in die 2026-begroting. Dit het die voorheen aangekondigde R20 miljard se belastingverhogings geskrap, en bied in plaas daarvan verligting vir belastingbetalers, steun vir kleinbesighede en aanmoediging om te spaar deur verskeie...
By: Dewald Theron