Benut die Nuwejaar se “vars begin”-effek vir ’n groot 2026
“’n Vars begin is nie ’n plek nie, dit is ’n denkwyse.” (Jordan Peterson) Die begin van die nuwe jaar kan meer wees as net nog ’n Maandagoggend: dit kan ’n kragtige sielkundige herstelknoppie wees. Die ‘vars begin’-effek kom ná mylpale soos Nuwejaar of herdenkings, wat...
By: Dewald Theron